30 Junie
-
Betogings maar net die begin, dreig March and March-leier
’n Massiewe, proaktiewe ontplooiing van die polisie in samewerking met die private veiligheidsektor het die landwye betogings teen onwettige immigrante…
-
Villiersdorp kook oor: Plundering, klipgooiery en optogte terwyl onrus in die Overberg voortduur
In die nasleep van die betogings van immigrasie regoor die land op 30 Junie, is dele van die Overberg óf…
-
30 Junie-optogte: Só het die dag ontvou
Die Papier het vandag hoofsaaklik gefokus om lesers op die hoogte te hou oor hoe die optogte in verskillende dele…
-
Oogpunt: Immigrante-krisis só geskep
Swak regeringspraktyke wêreldwyd en ook in Suid-Afrika het ons in die huidige gemors oor immigrasie gedompel. Dit is een van…
Brekende Nuus
-
Die geskorste minister van polisie, Senzo Mchunu, het die motief agter die klopjag by sy huis in KZN bevraagteken nadat SAPD-lede Maandag die perseel deursoek en elektroniese toestelle gekonfiskeer het
-
Gewapende mans het ’n huis in die -woonbuurt in Durban bestorm en 11 mense doodgeskiet; Die slagoffers, onder wie ’n swanger vrou, was kort voor 23:00 Dinsdagaand by ’n huis bymekaar toe gewapende aanvallers na bewering die perseel binnegegaan en op hulle losgebrand het
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



