Quo Vadis? ’n Ander perspektief op Witkruis-projek in VSA

Die rye wit kruise wat in ’n nasionale park in Washington aangebring is.
Die rye wit kruise wat in ’n nasionale park in Washington aangebring is. Foto: Verskaf.

Slegs ’n oningeligte sou ontken dat ons ’n ernstige misdaadprobleem in Suid-Afrika het.

Ek het mense geken wie se lewe deur sinlose geweld beëindig is. Elke moord is een moord te veel.

Maar perspektief en konteks is nodig. Die impak van ons gedeelde verlede is nog duidelik in ons samelewing sigbaar.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos