Trump beweeg oor Gasa, Netanyahu wik en weeg nog

Marco Rubio, Amerikaanse minister van buitelandse sake en president Donald Trump (regs).
Marco Rubio, Amerikaanse minister van buitelandse sake en president Donald Trump (regs). Foto: Jim Watson / AFP.

Pres. Donald Trump van Amerika se vredesplan vir Gasa het uit die dood uit opgestaan en staan nou op ’n keerpunt. Hamas het ingestem om sy wapens stelselmatig neer te lê, maar of die plan uiteindelik slaag, hang nou minder van Hamas of selfs van Trump af as van die besluite wat Benjamin Netanyahu, Israel se premier, in die komende tydperk gaan neem.

Vir die eerste keer in maande lyk dit of Trump se internasionale vredesraad weer momentum gekry het.

  • Lees Jurie van der Walt, ’n vryskutjoernalis wat spesialiseer in die Midde-Ooste, se volledige artikel in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op novanews.co.za/diepapier of by Magzter.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos