‘Ek ith thiek’ – maar is jy regtig?

Siek.
Illustrasie: Adobe Stock.

“Ek het griep.”

Dit is waarskynlik ’n boodskap wat elke bestuurder al op ’n Maandag­oggend gekry het. Maar hoe gereeld is dit waar?

Die finansiële gevolge van afwesige werkers is enorm. Plaaslike navorsing, wat vroeër vanjaar deur Topco Media gedoen is, sê siekteverlof kos die ekonomie tot R20 miljard per jaar. Boon­op wys van die beramings dat siekte­verlof in Suid-Afrika 15% hoër as die wêreldgemiddelde is.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos