Afrikaners vir SA aan Bozell: ‘Almal is slagoffers’

Leo Brent Bozell III.
Leo Brent Bozell III. Foto: Phill Magakoe, AFP.

Afrikaners is nie slagoffers van ’n “volksmoord” nie. Trouens, almal in Suid-Afrika is “slagoffers van ’n swak regering”.

Dít is die kernboodskap wat ’n afvaardiging Afrikaners vir Suid-Afrika (AvSA) hierdie week aan Leo Brent Bozell III, die Amerikaanse ambassadeur, wil oordra wanneer hulle hom in Pretoria besoek.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos