Suid-Afrika
-
Verdagtes in Luxemburg gearresteer oor moord op Franse burgers in SA
Twee verdagtes, waaronder die voormalige eggenoot van een van die slagoffers, is in Luxemburg in hegtenis geneem in verband met…
-
Afrikaners vir SA aan Bozell: ‘Almal is slagoffers’
Afrikaners is nie slagoffers van ’n “volksmoord” nie. Trouens, almal in Suid-Afrika is “slagoffers van ’n swak regering”. Dít is…
-
Binnelandse sake gaan 301 bykomende immigrasiebeamptes aanstel
Die departement van binnelandse sake gaan 301 bykomende immigrasiebeamptes werf, wat Suid-Afrika se kapasiteit vir immigrasiehandhawing met 35% sal verhoog.…
-
Ramaphosa onthul vyfpuntplan om onwettige immigrasie hok te slaan
President Cyril Ramaphosa het gereageer op weke van landwye optogte, proteste en vigilante-gedrag teen ongedokumenteerde buitelanders met ’n vyfpuntplan teen…
-
Boer uit VSA: ‘Ek verlang na my land en mense’
Jaco Brits (54) is een van die sowat 1 miljoen Suid-Afrikaners wat oorsee werk. Ons wat agterbly, sien dikwels net…
-
Ekonoom Waldo Krugell: ‘Ons het groter probleme as Iran’
Kom ons vergeet vir ’n oomblik van die oorlog in Iran. Die impak wat die baie hoë olieprys en die…
Brekende Nuus
-
Gewapende mans het ’n huis in die -woonbuurt in Durban bestorm en 11 mense doodgeskiet; Die slagoffers, onder wie ’n swanger vrou, was kort voor 23:00 Dinsdagaand by ’n huis bymekaar toe gewapende aanvallers na bewering die perseel binnegegaan en op hulle losgebrand het
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos





