Ekonoom Waldo Krugell: ‘Ons het groter probleme as Iran’

Ekonomie.
Foto ter illustrasie: Unsplash.

Kom ons vergeet vir ’n oomblik van die oorlog in Iran. Die impak wat die baie hoë olieprys en die swakker rand-dollar-wisselkoers op die ekonomie gaan hê, hang baie af van hoe lank die oorlog voortduur.

Ja, dit gaan brandstofpryse verhoog en deurvoer na die inflasiekoers. Ook dalk lei tot hoër rentekoerse en só ’n impak hê op ekonomiese groeivooruitsigte, maar ons het eintlik nog groter probleme.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos