Motorfietsryer wen eindelik ná 14 jaar

Die slaggat wat Van Staden se ongeluk veroorsaak het. Foto: X

Ná ’n regstryd van 14 jaar het ’n motor­fietsryer wat beseer is weens ’n slaggat gehoor die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur kan aanspreeklik gehou word vir die ongeluk. Dit beteken Christian Jacobus van Staden kan sy regs­koste en verliese wat hy weens die ongeluk gely het van dié departement verhaal.

Van Staden se een been moes onder meer weens die ongeluk geamputeer word.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos