Opvolger vir CR: Verskeie name genoem

Adj.pres. Paul Mashatile.
Adj.pres. Paul Mashatile. Foto: Gallo Images.

Kenners stem saam dat daar tans geen duidelike opvolger vir pres. Cyril Ramaphosa binne die ANC bestaan nie, maar verskeie name word genoem.

“Paul Mashatile is nie die enigste kandidaat nie. Dit word benadruk deur die feit dat daar tans baie hieroor gedebatteer word,” sê prof. Dirk Kotze, politieke ontleder verbonde aan Unisa. Volgens Kotze is debatte oor Ramaphosa se opvolger, tans “blote gissings. Dit sal eers duideliker word deur die loop van volgende jaar.”


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos