Pres. Cyril Ramaphosa
-
‘Johannesburg dors’: WaterCAN eis Ramaphosa se ingryping
Inwoners van Johannesburg wat dae lank sonder water moet klaarkom, kan nie langer op nog beloftes, vergaderings en regeringsaankondigings wag…
-
Ramaphosa se erfenisboodskap
Pres. Cyril Ramaphosa het Suid-Afrikaners vandag op Erfenisdag opgeroep om die land se uiteenlopende geskiedenisse, tale en kulture as ’n…
-
Brics-leiers doen beroep op kalmte in Midde-Ooste
Die 11 lidlande van die Brics-groep het Saterdag tydens ’n beraad in Nieu-Delhi ’n seldsame gesamentlike verklaring oor die oorlog…
-
Pres. Ramaphosa: ‘Vryheid gaan gepaard met verantwoordelikheid’
Pres. Cyril Ramaphosa het Maandag ’n mediavrystelling uitgereik waarin hy dit duidelik maak dat ingrypende hervorming nodig is rondom die…
-
Opvolger vir CR: Verskeie name genoem
Kenners stem saam dat daar tans geen duidelike opvolger vir pres. Cyril Ramaphosa binne die ANC bestaan nie, maar verskeie…
-
Hill-Lewis oor Phala Phala: ‘Ek kan nie wangedrag beskerm’
“Ons gaan letterlik die bank se kussings moet oplig om te ondersoek wat presies hier gebeur het. Ek gaan nie…
-
Waterkrisis: Te veel water gaan verlore, maan Ramaphosa
Groot hoeveelhede water gaan in Suid-Afrika verlore nog voordat dit by mense se krane uitkom, en volgens pres. Cyril Ramaphosa…
-
Geen ware vryheid sonder veiligheid, sê Ramaphosa
Met geweldsmisdaad, bendebedrywighede en geslagsgeweld wat steeds baie Suid Afrikaners se daaglikse werklikheid is, het pres. Cyril Ramaphosa Vryheidsdag gebruik…
Brekende Nuus
-
Die Springbokke het Saterdag met 20-17 teen Ierland in Dublin verloor, maar het ondanks die nederlaag hul plek in volgende naweek se Nasieskampioenskap-eindstryd bespreek. Die Bokke het genoeg punte verdien deur binne sewe punte te verloor en eindig met 22 punte, gelyk met die All Blacks, maar met ’n beter punteverskil
-
Ierland lei die Springbokke met 17-10 rustyd in hul Nasieskampioenskap-toets in Dublin. Robert Baloucoune het twee drieë vir Ierland gedruk, terwyl Morne van den Berg die Bokke se enigste drie aangeteken het
-
Finland se ministerie van verdediging vermoed dat ’n Russiese helikopter Saterdag die land se lugruim geskend het. Die voorval het naby die kusdorp Loviisa plaasgevind, enkele ure nadat ’n hommeltuigaanval ’n Russiese vragskip in die Golf van Finland aan die brand gesteek het
-
Lara Colturi het Saterdag Albanië se eerste Alpine-ski-Wêreldbekeroorwinning ooit behaal toe sy die slalom by Gurgl in Oostenryk gewen het. Die 20-jarige het die eindstreep 0,27 sekondes voor Swede se Sara Hector bereik
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos







