‘CR bly, want daar is niemand om oor te neem’

Pres. Cyril Ramaphosa.
Pres. Cyril Ramaphosa. Foto: Henry Nicholls, AFP.

Paniek oor ’n opvolg­er vir pres. Cyril Ramaphosa in die ANC is tans die oorheersende kwessie in die ­organisasie se binnekringe. Dit wat rondom die Phala Phala-skandaal ontvou, is bloot nog ’n hoofstuk in die soeke na ’n “geskikte kroonprins of -prinses”.

Volgens ANC-politici met wie die afgelope week gepraat is, wat twee hooggeplaastes insluit, sou ’n ooglopende geskikte opvolger dit moontlik makliker vir Ramaphosa gemaak het om te bedank.

  • Lees die volledige berig oor dié kwessie met talle kenners se menings in die splinternuwe uitgawe van Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op novanews.co.za/diepapier of by Magzter.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos