Onnodige geld-druk op skole staat se skuld

Matome Chiloane, Gautengse LUR vir onderwys. Foto: X/@EducationGP1
Matome Chiloane, Gautengse LUR vir onderwys. Foto: X/@EducationGP1

Die laat betaling van subsidies deur die Gautengse departement van onderwys het veroorsaak dat honderde Gautengse skole die nuwe skooljaar onder ’n wolk van finansiële onsekerheid moes aanpak.

Dié betalings moes al teen 15 November verlede jaar afgehandel gewees het, en is boonop nie die enigste finansiële uitdaging waardeur hierdie skole vanjaar in die gesig gestaar word nie.

Deon Lerm, die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) se provinsiale bestuurder vir Gauteng, het bevestig dat die agterstallig geld uiteindelik
betaal is


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos