Community
-
Kimberley Big Hole Marathon launched: Great prizes in several categories
The Kimberley Big Hole Marathon, launched to enhance tourism, offers R1.2 million in prize money.
-
Cape Town deploys 40 new police officers to secure N2 highway and airport route
Cape Town has launched its largest safety deployment in over a decade with 40 new Metro Police officers now patrolling the N2 highway, Airport precinct, and Borcherd’s Quarry areas as […]
-
Net 22% van vullisterreine in land bedryf ‘verantwoordelike afvalbestuur’
Slegs 22% van vullisterreine in die land voldoen aan die minimum vereistes vir verantwoordelike afvalbestuur. Die meeste voldoen nie eens aan die basiese vereistes nie.
-
Bloemendal weer onder die hamer
Die Bloemendal-wynlandgoed kom nou weer onder die hamer op Woensdag 15 Oktober nadat die kooptransaksie vroeër vanjaar oënskynlik deur die mat geval het – hierdie keer teen ‘n reserweprys van R270 miljoen, R20 miljoen meer as byna vyf maande gelede.
-
Premier erken in vraesessie stand van omstrede hospitaal is ‘n ‘verleentheid’
Die premier van die Noord-Kaap het tydens ‘n vraesessie erken dat die stand van die Kimberley Geestesgesondheidshospitaal ‘n ‘verleentheid’ is.










