Vyf verdagtes is kort na die rooftog van ‘n winkel in Westdene in die Bloemfonteinse middestad in hegtenis geneem.
Die minister van bosbou, vissery en omgewingsake het reageer op ‘n verslag van die DA in die Mangaung-metro oor die giftige brande by die noordelike stortingsterrein.
Jaloers op vakansiegangers wat by die see uitspan? Beleef jou eie vredige vakansie in dorpies net ‘n uur en ‘n half uit Bloemfontein.
GQEBERHA – The popular Willows Holiday Resort along the Gqeberha coastline will remain open for business as usual this holiday season, despite a blaze that destroyed its maintenance structure and…
Die DA in Mangaung het ‘n versoekskrif opgestel om die metro te versoek om ‘n heining op te rig al langs die spoorlyn van Curielaan tot by die N1.
Die twee moordenaars van Christo en Christa Greef van Glen is in die Bloemfonteinse hooggeregshof swaar vonnisse opgelê.
BLOEMFONTEIN – Die gewilde musikant Dugulth Ferreira (29), bekend as Junior King, is vanoggend om 07:25 op die N1-snelweg naby Verkeerdevlei in ‘n motorongeluk dood. Lt.kol. Thabo Covane, woordvoerder van die…
Die gewilde musikant Junior King van Gqeberha is vanoggend in ‘n motorongeluk op die N1 in die Vrystaat dood.