Cyclers can still enter for the Sungazer 100 Miler race on 31 May, starting and ending in Bloemfontein. Entries close on 23 May.
Grey-kollege het die rugbytoernooi by die Wildeklawer-skolebyeenkoms gewen, terwyl Hoërskool Sentraal se hokkiespan ook sukses behaal het, insluitend ‘n oorwinning in die eindstryd.
Weens oorspoelde hengeloewers is die 24ste jaarlikse Bloemhofdam Bonanza wat eersdaags sou plaasvind na September uitgestel.
Twee nasionale tennis-toernooie word dié week in Bloemfontein beslis. In die finale in die Vrystaatse Super 8-toernooi was Nathan Herbert (Grey-kollege) die naaswenner in die seuns o.14-enkelspel op Dinsdag 1…
CoachConnectED, an e-learning platform specifically aimed at coaches, was launched in Bloemfontein on Saturday, 29 March.
As jy steeds dink rolbal is net vir afgetredenes bedoel, gaan loer gerus die naweek van 29 Maart na die jonklomp wat in Bloemfontein saamtrek om die topspanne in die…
With twice the amount of entries in all categories from the previous year, the Mimosa Mall Marathon held on 1 March was, in all aspects, a huge success.
Tristan Beale (25), ‘n swaargewig-rofstoeier van die Baai is besig om groot golwe in Engeland, Wallis en Skotland te maak.
Get ready for March’s quality races in Nelson Mandela Bay, featuring major events and a charity drive for the East Cape Horse Care Unit.