Grey-kollege se o.15A-tennisspan het uitgeblink deur al hul wedstryde in die o.15-skoletennistoernooi wat in Pretoria aangebied is, te wen.
Replikas van ikoniese geboue op die terrein van Grey-kollege is met Lego gebou en gaan op ‘n Manne-aand by die skool opgeveil word.
University men’s football begins new era with head coach
Grey-kollege se o.18-hokkiespan het koning gekraai in die Gushkie Topskolehokkietoernooi wat die naweek by dié skool aangebied is.
St Andrew’s School in Bloemfontein excels in multiple sports, competing nationally in soccer, hockey, squash, rugby, and athletics this weekend.
Topskole van oor die land heen neem deel aan die Fairtree Super 12 -hokkietoernooi by die Hoër Meisieskool Oranje.
Elizna Pretorius (née Naude), ‘n wêreldkampioen in diskus, slyp nou die volgende geslag atlete in dié atletiekitem.
Die drie Bloemfonteinse skole wat deel was van die Wesgrow Senstrale Skole Sportreeks het dié reeks op ‘n hoogtepunt afgesluit op hul tuisvelde.
The Running Edge presents its third annual 10km Inter-Club
Bafana Bafana play two crucial 2026 Fifa World Cup qualifier matches in Bloemfontein in September.