Die polisie hou ‘n ogie oor die situasie by Lourierpark waar inwoners bande gebrand om protes aan te teken teen die invloei van mense wat erwe daarnaas opeis.
Die DA in die Mangaung-metro het hom tot die hof gewend om aktwiteite van die munisipaliteit op ‘n terrein waar onwettige nedersettings opgerig is, te keer.