Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Kom maak ‘n potjie vir ‘n goeie doel op Saterdag 31 Mei in Solidariteit Helpende Hand se potjiekoskompetisie by die Vrystaat-nasorgsentrum.
Street Stores in Bloemfontein het Saterdag 2 705 mense met kos, klere en gebedsgeleenthede bedien Die projek, wat deur inwoners se donasies ondersteun word, bied ‘n geleentheid vir behoeftige mense…
Anchor of Hope se nuwe Miracle House is danksy die bydrae van talle borge in ‘n pragtige, funksionele halfweghuis vir vroue en hul kinders ingerig.
Work will start at the traffic roundabout in Raymond Mhlaba Road on Wednesday to fix a waterpipe.
|
‘n Maatskaplike werker van Engo was die middelpunt van ‘n spesiale oomblik op ‘n konsert vir kinders van Bloemfonteinse jeugsorgsentrums, toe haar kêrel op die verhoog klim en haar vra…
Die oprigting van ‘n heining rondom die Westdenepark-bewarea in Bloemfontein vorder goed. Altesaam R250 000 is deur die gemeenskap geskenk om ‘n veiliger omgewing te skep.
Lede van die VF Plus en inwoners het die terrein agter die Nasionale Hospitaal in George Holmesstraat skoon gemaak. Die terrein het jare lank onversorg gelyk. Nou word daar nog…
Die woonbuurtvereniging Trots Pellissier het op 12 Mei saam met Raubex slaggate in Liefdesliedjiestraat gevul. Sedert Januarie het hulle meer as 1 000 gate reggemaak. Die betrokkenes sluit Willie Sapford,…
Plaas, passie en ’n tiara: Kyk wie is ‘n semi-finalis in die Mev. Heelal Suid-Afrika-kompetisie.
|
Kinders en volwassenes kry die kans om emosies skeppend te uiter by ‘n kuns- en beradingstudio in KImberley wat van krag tot krag groei.
|

