Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Brande in Bloemfonein die afgelope week het skade aangerig aan talle huise in die stad. Dit sluit in ‘n huis in Pellissier, ‘n woonstel in Navalsig, ‘n huis in Bayswater…
‘n Egpaar van Kimberley, CJ en Carli Janse van Rensburg, neem vandeesweek saam aan die 50ste Fauresmith-uithourit deel, wat ‘n uitdagende rit oor drie dae is.
‘n Bloemfonteinse vrou met verstandelike inperking se stokperdjie is om kleurvolle serpe te brei. Sy het onlangs van haar serpe vir leerlinge van ‘n skool geskenk – kort voor die…
Werk aan ‘n nuwe reservoir vir Pellissier het uiteindelik begin nadat inwoners van die buurt reeds jare ly onder onseker watertoevoer in tye van krisis.
Reign Church presented a Champions Club meeting at Naval Hill Planetarium drawing together families and adults with special needs.
Inwoners van Noordhoek het ‘n versoekskrif begin om optrede te eis teen onwettige inwoners van die ou klubgeboue van die sokkerklub in Ryk Tulbachstraat.
|
Oral oor Bloemfontein oor is daar inwoners en ondernemings wat dit op hulle geneem het om slaggate te vul. Tog is dit juis hulle wat salarisse van munisipale amptenare betaal…
|
Nuwe toevoegings by Hospice Bloemfontein op geselligheid bekend gestel.
Joshlin Smith se ontvoerders wat lewenslange tronkstraf uitdien, het aansoek gedoen om te appèlleer.
Die DA in Mangaung sê die begroting reflekteer leierskap van beeld bo inhoud, vierings bo diens en gerief bo gemeenskap.

