After a very lenient conviction for a man that defrauded the Mangaung Metro Municipality, the High Court now ordered the full sentenced to be served.
Highly visible traffic officers was deployed to ensure compliance on all major roads in the Free State for Easter Weekend.
Three suspects were arrested for possession of suspected stolen property and stock theft.
Werk het verlede week begin om beskadigde dakke en geute van die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln) op te knap.
Danksy goeie samewerking tussen noodmaatskappye is drie mans wat in ‘n helikopterongeluk buite Bethulie was, vinnig na die hospitaal in Bloemfontein vervoer.
Parliamentary Committee discovers adverse conditions with prolonged neglect evident in improving infrastructure at Free State health facilities
Nadat inwoners gaan meet het hoeveel suiwer water verlore gaan by ‘n waterlekplek in Albrechtstraat, het die Mangaung-metro vandag begin met herstelwerk.
BloemNuus en BloemExpress het op 25 en 26 Maart die laaste keer verskyn en ‘n splinternuwe produk BloemNuusExpress het in die plek daarvan verskyn op 2 April.