After robbing the victims of their personal belongings, the suspects demanded the keys to the complainant’s vehicle – a Hyundai Getz which they used to flee the scene.
Die verdagtes in ‘n gewapende rooftog by die Villa Bain-meenthuiskompleks in Langenhovenpark word deur die polisie gesoek.
‘n Ongeluk in Kenneth Kaundaweg het Maandag 4 Mei die lewe van ‘n egpaar geëis.
Drie verdagtes is die afgelope tyd in hegtenis geneem in verband met beweerde diefstal by Greenside-kwekery en ander ondernemings in Langenhovenpark.