Topic Menu:
Kort ná die diagnose dat Courtney Butler (21) van Bloemfontein met kanker gediagnoseer is, het die gemeenskap ingespring om haar en haar familie te ondersteun.
|
‘n Deel van die toegangsgeld vir die Franse Aandmark Saterdag 18 April gaan vir die kankerbehandeling van Courtney Butler.
Link Copy link