Daar was goeie uitslae in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks se wedstryde wat van 19 tot 21 Maart in Bloemfontein gespeel is.
Die eerste wedstryde in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks het op 14 Maart plaasgevind en vandeesnaweek word wedstryde in Bloemfontein gespeel.
Bruin Bere reis Bloem toe vir Sentraal kragmeting op 7 Maart. Van der Sandt belowe beter weergawe na Witteberg-verlies.
Sentraal draai 19-0 agterstand om vir 52-43 oorwinning oor Lichtenburg in drieë-fees met 15 drieë in eerste wedstryd van seisoen.