Pieter de Bruyn wen die FHP IPL T20 Fantasie Liga 2026 met sy DB Vikings en stap weg met ’n SS‑krieketkolf ter waarde van R5 000.
Die eerste wedstryde in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks het op 14 Maart plaasgevind en vandeesnaweek word wedstryde in Bloemfontein gespeel.