Die operasies wat vandeesweek vir 18 kinders nuwe hoop sou gee, is ontwrig ná skade weens diefstal by die Universitas-hospitaal.
Daar is landswyd kommer oor die voorkoms van masels, met 144 nuwe gevalle wat verlede week aangeteken is.
Arno Taljaard (25) wat verlede week ‘n nieroorplanting ondergaan het, het sy jaar van daaglikse dialise in ‘n treffende skildery vasgevang.
Danksy goeie samewerking tussen noodmaatskappye is drie mans wat in ‘n helikopterongeluk buite Bethulie was, vinnig na die hospitaal in Bloemfontein vervoer.