Bloemfontein spog met een van net vier digitale planetariums in Suid-Afrika. Die internasionale dag vir planetariums word elke jaar op 7 Mei gevier. Die eerste planetarium is in München geopen.
Teresa de Wit, ‘n mezzo-sopraan, sing Donderdag in die Odeion ter viering van Afrikaans se 100-jaar as amptelike taal. Sy word gebegelei deur Lesley-Ann Mathews.
Children treated to joy of charity Carnival Funfair at Bloem Show’s 142 edition.
Emerging SA visual artists encouraged to enter competition in which they can win prizes worth R150 000.
Engo se Projek van Hoop bied deelnemers die kans om ‘n Renault Kwid Climber ter waarde van R222 000 te wen terwyl hulle geld genereer vir behoeftige gemeenskappe in die…
Vandag ’n jaar gelede het ek in die Drakensberg geval en altwee bene in my enkel gebreek. My skeenbeen het verbrokkel en ’n deel van my kuitbeen het by ‘n…
The South African Strings Foundation is hosting the second South African Strings Convention from May 1-4, themed “Synergy of Strings” in Bloemfontein.
Die Bybelse Vas is ‘n boek oor die geestelike en fisieke voordele van vas. Ilse Roux, ‘n ontwerper van trourokke van Belville, het op 10 April in Bloemfontein by Exclusive…