OVK is ‘n leier in die landboubedryf en bied ‘n verskeidenheid beroepe aan – van skoolverlaters tot gesoute besigheidsmense. Handel is die hoekpilaar waarop OVK se dienste gebou is, en…
For four decades, Metrofile has been an industry leader and innovator in the field of information management. It is a highly credible and trusted specialist services company with international operations…
Die Peritum Agri-instituut is ‘n geregistreerde onderwysinstelling waarvan die kwalifikasies deur die sektor erken word. Peritum is in 2001 gestig en lewer al meer as twee dekades opleidingsdienste aan die…
Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) bied ‘n nuwe publikasie aan wat skoolwette en regulasies in Afrikaans vereenvoudig. Dit is Fedsas se geskenk ter viering van Afrikaans se…
Danksy die SUT se voortsetting van ‘n inklusiewe en ondersteunende leeromgewing vir alle studente te skep, kan Lindiwe Mothibeli haar doelwitte bereik.
Op die SUT se herfsgradeplegtigheid het 21 gegradueerdes doktorsgrade ontvang en 38 meestersgrade. ontvang.
Die SUT se akademiese uitnemendheid is tydens die herfsgradeplegtigheid met nuut ontwerpte akademiese regalia gevier.
Twee studente het hulpmiddels by die Hefsgradeplegtigheid ontvang ter herdenking van Die oorhandiging was ter herdenking van Neurodiversiteitsweek, ‘n wêreldwye veldtog wat stereotipes en wanopvattings oor neurologiese verskille uitdaag
Simon Sebokolodi het gesê sy gradeplegtigheid het ‘n gevoel van trots en prestasie gebring, aangesien dit nie net sy akademiese uitnemendheid nie, maar ook sy toewyding en deursettingsvermoë weerspieël.
Die gevorderde diploma in gesondheidsbestuur is ontwerp om professionele mense te lei om die kompleksiteite van moderne gesondheidsorgstelsels te trotseer en kan tot die verbetering van dienslewering bydra.