Bloemfontein’s well-known teacher from the apartheid era has closed the final chapter of his life story.
The Eunice Marimba and Grey Knights Marimba bands toured the island of Madeira in June.
Eunice High School se koor gaan binnekort deelneem aan die ATKV-skoolkoorkompetisie.
Learners at schools and art schools are invited to create works that explore the effects, challenges, and possible solutions to plastic pollution through creative expression.
A whopping 1 400 learners from 20 schools across Bloemfontein competed in the festival from 19 to 22 May.
Gelukwense stroom in vir die nuut aangestelde hoofde van die Laerskool Willem Postma, Hoërskool Bloemfontein, Laerskool Onze Rust, Laerskool Sand du Plessis en Laerskool Olympia en die Laerskool Jim Fouché.
Met sy wêreldgehaltekampus en koshuis, die Plaashuis, in Pretoria, het Sol-Tech hom oor die afgelope jare as die grootste private Afrikaanse beroepsopleidingskollege in Suid-Afrika gevestig.
Vir Carine Steenkamp, ‘n 20-jarige boer in Bothaville, kombineer haar liefde vir boerdery met haar studies in Finansiële Beplanning by Akademia. Sy vind vreugde in die toepasbaarheid van haar kennis…
OVK is ‘n leier in die landboubedryf en bied ‘n verskeidenheid beroepe aan – van skoolverlaters tot gesoute besigheidsmense. Handel is die hoekpilaar waarop OVK se dienste gebou is, en…