Topic Menu:
Arno Taljaard (25) kon vandag ‘n nieroorplanting kry danksy die orgaanskenking van Deon van der Berg (28) wat Saterdag in ‘n motorongeluk breindood verklaar is.
|
Link Copy link