Twee van die Vrystaat se top-pluimbalspelers het die afgelope maand in Europa gaan oefen in voorbereiding op toernooie.
Geld wat beskikbaar was om infrastruktuur en dienste in die Mangaung-metro te verbeter, is nie bestee nie.
DA-raadslid Dirk Kotzé sê die nuutste ouditverslag lê nie bloot swakhede bloot nie, maar is ‘n kroniek van regering se minagting van aanspreeklikheid.
‘n Petroljoggie van Bloemfontein het met sy kletsrymery ‘n tweede plek verower in ‘n bedryfskompetisie. Hy maak graag vir klante ‘n liedjie op die plek op.