Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Landbou
-
Liggaam van volstruisboer van Oudtshoorn in rivier gevind
Die liggaam van bekende volstruisboer Saag Jonker (85) wat Sondag deur vloedwaters naby Oudtshoorn meegesleur is, is Dinsdag in die Olifantsrivier gevind.
-
Bek-en-klouseer: Vinnige optrede oor bewerings van gelaaide pryse geloof
Landbouminister Willie Aucamp se ingryping met bewerings van hoë pryse vir entstowwe teen bek-en-klouseer, word verwelkom as pro-aktief.
-
Minister om hulp gevra in Renosterspruit-ramp
‘n Inwoner van Roodewal langs die Renosterspruit vra hulp vanaf minister van water en sanitasie oor Renosterspruit-ramp.
-
KYK | Dooie babers wys op skokkende besoedeling van Renosterspruit buite Bloemfontein
Die toneel van dooie en halfdooie babers in die Renosterspruit dui verder op die mislukkings van die Mangaung-metro.
-
BKS | Ooreenkoms staak regering se monopolie op entstowwe
Die skikkingsooreenkoms tussen die Departement van Landbou en landbou-organisasies is ‘n oorwinning vir landbou.
-
Krokodil en buffel op die spit laat gaste giggel en proe
De Oude Kraal buite Bloemfontein se jaarlikse WildsKOSfees het duisende gaste die geleentheid gegee om te proe hoe heerlik wildsvleis kán proe.











