Inge Strydom
-
Groot opwinding het die afgelope weke onder matrieks van 2026 geheers toe hulle hul skoolloopbaan met swier en glans gegroet het op hul matriekafskeid. Hier is van die matrieks se […]
-
Op Saterdag 19 September by Akademia se Leriba-kampus in Pretoria, het 12 van die land se beste skole debatsspanne mekaar met goedberedeneerde argumente en vinnige denke die stryd aangesê.
-
Huldeblyke en boodskappe van medelye het vanuit verskeie oorde ingestroom nadat die nuus bekend geword het dat Marie van Zyl, bekende inwoner van Bethlehem en mede-eienaar van Cheetau Game Lodge buite die dorp, oorlede is.
-
A total of 230 learners at Boiphihlelo Secondary School in Vredefort attended a school safety awareness campaign on Tuesday, 15 September 2026.
-
Dehan het sy suksesvolle seisoen verder bekroon toe hy ’n silwermedalje in die o.16-afdeling van die ASA straatmyl verwerf het.
-
More than a year after foot-and-mouth disease was first confirmed in the Free State, the province is still battling active infections, with the number of confirmed cases now standing at 795.
-
Die uitstalling het ook ’n geestelike dimensie en verwys na Esegiël 37:4, waarin daar oor doodsbeendere geprofeteer word.
-
Capt. Loraine Earle, spokesperson for the Free State police, confirmed the grim discovery following further investigation by WO Swannie Swanepoel, a search and rescue dog handler, and his four-year-old Belgian Shepherd, Parco.
-
School children from Phuthaditjhaba and surrounding communities are being introduced to robotics, coding and artificial intelligence as part of a University of the Free State initiative.
-
‘n Toename in misdaadvoorvalle op plase in verskeie dele van die Vrystaat het Vrystaat Landbou bekommerd gelaat.











