Weslander Avatar

Weslander


  • Elke jaar raak duisende troeteldiere in Suid-Afrika weg. Baie van hulle het ‘n huis en ‘n gesin, maar word nooit teruggevind nie omdat hulle geen identifikasie het nie. As ‘n […]

    Weslander

    by

    on

    DIEREWELSYN | Sorg dat jou troeteldier kan geïdentifiseer word
  • WESKUS – Gemoedere en spanning in Paternoster het hoog geloop nadat lede van die polisie se seegrenseenheid twee mans tydens ‘n klopjag die afgelope Maandag (17 November) in hegtenis geneem […]

    Weslander

    by

    on

    Moles ná polisieoptrede op Paternoster
  • Die prentjie wat sy aanskou het, was skokkend en iets wat sy nooit ooit verwag het nie. Die hele gesig het haar bewoë gelaat, het Andy Warnick gesê nadat sy […]

    Weslander

    by

    on

    Langebaan moord skok inwoners
  • VELDDRIF – Die Bergrivier-munisipaliteit het bevestig dat die huurkontrakte van die historiese vissershuisies in Bokkomlaan, Velddrif, verleng is tot 30 Junie 2026. Hierdie besluit kom nadat besighede en vissersgesinne maande […]

    by

    on

    Bokkomlaan-kontrakte: Tydelike verligting vir bedreigde visserserfenis in Velddrif
  • Die soektog na die 74-jarige inwoner van LongAcres, Hermie van Zyl, wat ‘n week gelede in die Tsitsikamma-woud naby Stormsrivier vermis geraak het, is afgelas. Sy lewelose liggaam is laat […]

    Weslander

    by

    on

    PAS BEKEND | Inwoner van Long Acres se lyk in Tsitsikamma gekry
  • Iets wat inwoners van Velddrif lank gevrees het, het ‘n werklikheid geword: dat iemand gaan seerkry op die verwaarloosde kaaie in en om die Bergrivier. Die verdrinking van die 13-jarige […]

    Weslander

    by

    on

    ‘Herstel nou die Rooibaai-kaai’
  • Só vermink dat net die tatoeëermerke op sy lyf aan die polisie en sy geliefdes kon bewys dat dit Riedewaan “Wannie” Jan (33) was wie se lyk langs ‘n sandpaadjie […]

    Weslander

    by

    on

    Gru-vonds in duine by Saldanha: Man se ontbinde lyk gekry
  • Woensdag 11 Desember 2024 sal ‘n dag wees wat Ray van Rooy, die burgemeester van die Bergrivier-munisipaliteit, nooit sal vergeet nie. Weslander het destyds vertroulik verneem dat Van Rooy deur […]

    Weslander

    by

    on

    Burgemeester van Bergrivier-munisipaliteit vrygespreek van dwelmhandel
  • Vir baie troeteldiereienaars is die stryd teen parasiete ‘n voortdurende uitdaging. Vlooie, bosluise en inwendige wurms is nie net irriterend vir honde en katte nie, maar kan ook hul gesondheid […]

    Weslander

    by

    on

    DIEREWELSYN | Voorkom parasiete op troeteldiere
  • Die Saldanhabaai- munisipale gebied (SBM) kry dalk binnekort sy derde windturbine-aanleg nadat ‘n hof- uitspraak verlede week (9 September) in die guns van die ontwikkelaar, Vredenburg Windfarm, beslis is. Die […]

    Weslander

    by

    on

    Regstryd duur voort teen derde windturbine-aanleg in Saldanhabaai

Gift this article