TygerBurger
-
Die geliefde mediese dokter van Durbanville, dr. Jacques Malan, wat Sondagoggend in ‘n motorfietsongeluk op die Helshoogtepad (R310) gesterf het, word wyd geloof vir sy integriteit en deernis met sy pasiënte.
-
‘n Ma van Happy Valley sê haar maand oue kind sou nog gelewe het as ‘n ambulans hulle net betyds kon bereik of die polisie hulle dadelik hospitaal toe geneem […]
-
‘n Welbekende, geliefde mediese dokter van Durbanville het Sondagoggend in ‘n motorfietsongeluk op die Helshoogtepad (R310) by die afdraai na die Boschendal-wynlandgoed gesterf.
-
’n Humoristiese en eerlike kyk na hoe stokperdjies nie net tydverdryf is nie, maar ’n noodsaaklike deel van gesonde lewe en balans kan wees.
-
Die skoolgemeenskap word op verskillende maniere geraak deur die voortslepende bendegeweld op die Kaapse Vlakte.
-
A puppy was found in Dunoon tied to a fence and severely burned. She later died from her injuries. Animal rescue groups are calling for justice.










