Paarl Post
-
Police have confirmed that a 35-year-old man has been arrested and charged with arson in connection with the fire at Paarl Provincial Hospital.
-
Dr. Ockert Bekker beklemtoon vroeë tandheelkundige sorg vir kinders en stel besoeke vanaf tweejarige ouderdom voor om plaakverwante skade te voorkom.
-
Die veldbrand naby Franschhoek brand buite beheer en het versprei ten spyte van brandbestrydingspogings na nog ‘n verwoestende brand vroeër vandeesmaand.
-
Ekurhuleni’s MMC for roads, Andile Mngwevu, is missing in Mozambique after a flood incident; search efforts are ongoing with local authorities.
-
Brandbestrydingspanne het op twee afsonderlike veldbrande in die Wes-Kaap gereageer in buite Franschhoek en naby ‘n informele nedersetting in Kleinmond.
-
‘n Regsgeding speel hom tans in die Paarl-landdroshof af te midde van ‘n aantal huisgesinne wat weier om van die Fraaigelegen-plaas te trek.
-
In ‘n uitspraak wat as baanbrekend beskryf word, het die Gautengse Hooggeregshof die deur oopgemaak vir hernude debat oor private brandweerdienste en het hul rol om hand aan hand saam […]










