Noordkaap Bulletin
-
So in die eerste amptelike maand van lente vind bewusmaking van demensie plaas, wat veel eerder met die winter van ‘n mens se lewenssiklus vereenselwig word: September is Wêreld-Alzheimer-maand.
-
Ons is in ‘n nuwe seisoen. Blomme is pragtig, bome bot, groei lê voor. Die stilstaan-wintertyd is verby. Wat ‘n vreugde, wat ‘n genade om te mag lewe. Genade is oral om ons heen.
-
Blaai aanlyn deur die digitale weergawe van NoordkaapBulletin van 4 September 2025.
-
Die Griekwas is tans bo-aan die punteleer van die Curriebeker-reeks.
-
Gemoedere het verlede week hoog geloop by die openbare vergadering in Kimberley waar lede van die gemeenskap hul misnoeë oor ‘n mynmaatskappy se planne om op die Rooifontein-wildsplaas te myn, uitgespreek het.
-
Almal wat in ‘n koshuis grootgeword het, sal onthou van die koshuismoeders wat moes instaan vir jou moeder in die week.
-
A chief director at Education, a company director, and entity were arrested for corruption and fraud related to a R6,5 million tender to conduct Covid-19 training.
-
Blaai deur die digitale weergawe van NoordkaapBulletin van 28 Augustus 2025









