Noordkaap Bulletin
-
Uit enige chaos kom daar weer orde – die pyn van vandag word die wysheid van more.
-
The Northern Cape High Court in Kimberley has dismissed applications of five persons to appeal against their convictions, finding no rational basis for believing another court would reach different conclusions.
-
So in die eerste amptelike maand van lente vind bewusmaking van demensie plaas, wat veel eerder met die winter van ‘n mens se lewenssiklus vereenselwig word: September is Wêreld-Alzheimer-maand.
-
Ons is in ‘n nuwe seisoen. Blomme is pragtig, bome bot, groei lê voor. Die stilstaan-wintertyd is verby. Wat ‘n vreugde, wat ‘n genade om te mag lewe. Genade is oral om ons heen.
-
Blaai aanlyn deur die digitale weergawe van NoordkaapBulletin van 4 September 2025.
-
Die Griekwas is tans bo-aan die punteleer van die Curriebeker-reeks.










