Noordkaap Bulletin
-
Kimberley, eens ‘n vooruitstrewende munisipaliteit met ‘n vyfstergradering, het “siek” geword. ‘n Kenner gee sy mening hieroor.
-
‘n Baanbreker-biohoutskoolinisiatief het ten doel om duisende hektare indringer Prosopis-bome uit te roei, om die gehalte van weiding in die Hantam te verbeter, en om werk te skep.
-
Die grootste persentasie van die biljoene mense op aarde is geletterd, en lees en skryf sonder om die vryheid en bemagtiging daarvan te besef.
-
The Griquas, despite a loss to the Lions, secured a home semifinal in the Currie Cup, set for Saturday at Suzuki Stadium against the Cheetahs.
-
Baie van ons wil vinnig kwaad wees. Ontstel jou tog nie so gou nie. Haal maar ‘n slag asem, tel tot tien.
-
Blaai deur die digitale weergawe van NoordkaapBulletin 11 September 2025.
-
‘n Man is gevangenisstraf van 20 jaar opgelê vir die moord op sy lewensmaat, terwyl die regter aanbeveel het dat tugstappe teen polisielede gedoen word vir forensiese ondersoekwerk wat hy as “middelmatig, swak en ondoeltreffend” beskryf het.










