Noordkaap Bulletin
-
Uitspraak word vandeesweek verwag nadat ses van die sewe veroordeeldes van die roof en moord op Piet Els (86), bekende in diamantkringe in Kimberley, teen hul skuldigbevindings en vonnisse betoog het.
-
A 38-year-old murder suspect who had been on the run since 2020 after she absconded when released on bail, was traced and arrested in Cape Town.
-
Twee jong vroue doen waardevolle praktiese vaardighede in turbinebedrywighede op.
-
The Suzuki Griquas secured a 42-21 victory over the Vodacom Bulls, moving to third place in the Currie Cup and targeting semi-final contention.
-
‘n Forensiese kenner het in die hof sy mening gegee van wat kon gebeur het in die voertuigbotsing waarin wyle regter Yvonne Mokgoro ernstig beseer is. Sy is later weens dié beserings oorlede.
-
‘n Natuurlewefotograaf van die Noord-Kaap het onlangs dié weerligformasies afgeneem.
-
‘n Handdruk is ferm. Dit groet en bevestig. Jy moet dit kan vertrou.
-
Nog ‘n aangeklaagde is in die landdroshof in Kimberley by die strafsaak gevoeg waarin ‘n regsgeleerde van die stad, en haar pa wie ‘n oudskoolhoof is, van onder meer aanranding, moord en poging tot moord aangekla word.
-
Blaai gratis deur die digitale weergawe van NoordkaapBulletin 21 Augustus 2025.










