Lientjie Mentz
-
Die produksieveiling van Richter Simbras buite Bloemfontein het geskiedenis gemaak in Simbra-veilings in Suid-Afrika en het nie nasionale, maar ook internasionale aandag getrek.
-
Vrae word nou gevra oor die leerling van Martie du Plessis se ontvoering nadat die vyf mans wat Vrydag deur die polisie in Wepener in hegtenis geneem is, nie met’n misdaad verbind kon word nie.
-
Sers. Nzima Adoons (42) van die Mangaung-polisiekantoor wat aangekla word van ontvoering en afpersing in die saak van ‘n skolier van Martie du Plessis-skool wat ontvoer is, het vandag in die hof verskyn om vir borgtog aansoek te doen.
-
Die leerling van die Martie du Plessis-skool wat op 5 Junie in Vereenigingrylaan ontvoer is en waarvoor ‘n polisieman reeds in die hof verskyn het, is vanoggend veilig gevind.
-
Mediclinic Bloemfontein introduces the da Vinci Robotic Surgical System, enhancing surgical precision and patient recovery in central South Africa.
-
Bloemfontein athletes broke world records at the National Powerlifting Championships that was held in Benoni.
-
Die blogger, skrywer en fotograaf Elmarie Berry se nuutste kosboek The Table is verlede week as beste Meditereense kosboek in die wêreld aangewys.
-
Glenrose Xaba won the second leg of the SPAR Women’s Challenge Grand Prix Series in Durban.
-
The Golden Gate Highlands National Park in the Eastern Free State now has a new centre that will be a huge assent to the Free State. The Kodumodumo Dinosaur Interpretation Centre opens today.









