Lientjie Mentz
-
Vier bekende onder wie die skrywer Ingrid Winterbach en die voormalige ambassadeur aan Amerika Sheila Sisulu ontvang in April eredoktorsgrade aan die Universiteit van die Vrystaat.
-
Riaan van den Bergh van FEDSAS sê Suid-Afrika se regering bestee meer aan politici en gevangenes per dag as aan leerders in skole per maand.
-
Police moved in on a syndicate targeting the livestock of an agricultural school in Glen, taking three suspects into custody.
-
Bloemfontein has been earmarked to be a host city for the upcoming 2027 Cricket World Cup, as was confirmed by the CSA’s visit on Wednesday.
-
Volgens die jongste BBP-syfers van Statistiek SA het die landbou-, bosbou- en visserysektor in 2025 met 17,4% gegroei teenoor 2024, verreweg die sterkste groei in die primêre sektor van die ekonomie.
-
‘n Groenteprojek in Tseseng wat reeds genoeg lewer om ‘n ekstra inkomste vir ‘n gemeenskap te bring, is danksy goeie samwerking met ander organisasies.
-
The court case in which former premier of the Free State Ace Magahule stands trial on charges of alleged corruption and money laundering, will continue this week.
-
Drie landbouorganisaises wend hulle nou na die hooggeregshof om toestemming te probeer kry dat boere wat kan, hul diere teen bek-en-klouseer beskerm.










