Jana Scheepers
-
Entries for The Taste Master SA Professionals Season 1 officially closed at midnight on 6 April, marking the final opportunity for trained chefs across South Africa to enter the next […]
-
“Polisielede het die toneel besoek, waar hulle die slagoffer met steekwonde gevind het. Die slagoffer is op die toneel dood verklaar.”
-
Die Wellington-polisie het bevestig dat “verskeie sake van bedrog en diefstal” aanhangig gemaak is teen Gerhard Fick, die eienaar van MBC Estates in Wellington.
-
’n Man is helder oordag in Paarl dood ná ’n steekvoorval. Die polisie ondersoek die moord en geen arrestasies is gemaak nie..
-
Ná die bedanking van die bestuur en opskorting van die huurkontrak, wag die plaaslike kunsgemeenskap om te sien hoe dié historiese kultuurruimte ontwikkel word.
-
‘n Voormalige vennoot van Faure & Faure word ondersoek vir beweerde bedrog oor etlike jare, met betrekking tot ‘n fiktiewe advokaat.
-
Sebastian Sonnekus (15), pak binnekort ‘n uitmergelende uitdaging aan wat insluit om 100 katas baas te raak as ‘n fondsinsamelingsprojek.
-
PAARL – YTH Revive, ‘n samewerkende jeuginisiatief wat deur vier plaaslike kerke ondersteun word, het in die spervuur beland nadat dit aan die lig gekom het dat seksuele identiteit en […]
-
Recent localised fires in South Africa’s winelands affected some farms, but overall wine production remains largely unaffected.
-
Die oud-polisiespeurder Wayne Wantza het in die Wellington-landdroshof verskyn waar die hof gelas het dat hy na Valkenberg-hospitaal verwys word vir verdere psigiatriese evaluering.










