Esme Erasmus
-
Die vermeende rower, wat verlede week in verband met die rooftog op ‘n hoogswanger vrou, haar man en hul tweejarige kleuter in die Bellville-landdroshof moes verskyn het, was egter steeds in die hospitaal vir behandeling nadat hy glo in ‘n skermutseling met sy aankeer beseer is.
-
Swanger vrou en kleuter getraumatiseer ná gewapende aanval in Durbanville. Gemeenskap vang rower vas; polisie kom ná 90 minute aan.


