“Ek noem myself altyd met trots ’n ‘Woe Woe-kind’… en nou dalk selfs die Worcester Wenner!”
Twee van die vermoordes het ná skietwonde beswyk en die derde is met meswonde aan sy liggaam gevind.
Die debuut-verhoogproduksie Stikstêr Queens word einde Augustus in Worcester op die planke gebring by die Kleinteater.
‘n Katnes van bedrog is oopgekrap nadat aktiviste wat inwoners help om vir Sassa-toelae te registreer, besef het dat honderde jongmense onwetend reeds vir die maatskaplike noodleningstoelae, ofte- wel SRD-toelae,…
DNS-toetse het bevestig dat die menslike oorskot wat op Maandag 14 Julie in ‘n oop veld agter Avianpark in Worcester gevind is, wel dié van Marceleen (Murcia) Kock is, wat…
Sy liefde vir sport en drama het hom voorberei vir dié rol in die vermaaklikheidswêreld, sê Francois Prinsloo.
Die man het aan die hof erken dat hy die jong vrou, wat op pad huis toe was na werk, in 2020 aangeval en verkrag het.