Lewer ongeveer 48 koekies, afhangende van die grootte van die koekiedrukker.
Wanneer my ouma Kerstyd die koekroller by die kombuistafel oor deeg laat dreun het soos net sý kon, het ek as kind onder die tafel gelê en my deur die…
Drama groups from across the Cape Winelands took part in the finale of the Cape Winelands Drama Festival on Saturday 19 November at the Maranatha Christian Centre in Johnson Park.
Kinders wat nie meer langer kan wag om Kersvader te ontmoet nie, kan op Donderdag 15 Desember ’n vroeë Kersfees kom beleef by dié jaar se die laaste Volmaanpiekniek by…
Most musicians in Worcester have one thing in common: Parker Street. The local Mecca of music.
’n Interkerklike biddag vir Suid-Afrika gaan op Versoeningsdag 16 Desember om 10:00 op Worcester se kerkplein gehou word.
Africa is her inspiration and poetry is her playground and this is how Namhla Monakali is establishing herself as a poet, one stanza at a time.
Die bekende glanspersoonlikhieid, Hannes van Wyk, maak op 10 Desember ’n draai by Melissa’s@DuToitskloofstet as deel van die bekendstelling van sy koffietafelboek Vroue na aan my Hart.
Frans Wiesie, bekende digter van Rawsonville, het pas sy tweede digbundel, Die lewe is ’n reis, bekend gestel by ’n spesiale geleentheid op die dorp. Standard het ’n paar blitsvrae…
Die kuiken van Mars het Vrydag 18 November by die APD in Worcester gaan inloer.