Het jy en jou wederhelf pragtig gelyk op jul troudag? Het jy troufoto’s waarmee jy graag wil spog? Skryf dan in vir Standard se Bruidspaar-kompetisie, waar fantastiese pryse op die…
Alle oud leerders van Esselenpark Hoërskool word uitgenooi na die reünienaweek van 17 tot 19 Maart.
Die befaamde internasionale kunstenaar, Vasek Matousek van Tulbagh, stal tans uit in die Rust en Vrede-galery in Durbanville.
Die bekende Afrikaanse kunstenaar, Laurika Rauch, is een van ’n paar bekendes wat einde Januarie by die Jason’s Hill-wynlandgoed se buitelugmusiekskouspel naby Worcester gaan optree.
Vier Worcester-skrywers het deel aan ’n nuwe boek Ons kom van ver, wat handel oor bruin mense se bydrae tot die ontwikkeling van Afrikaans in hul stryd teen apartheid.
Die heel eerste nasionale Rooibosdag word op 16 Januarie gevier. Hiermee saam gaan mense mik vir die rekord vir die meeste mense wat op een plek saam rooibostee drink.
Die bekende Afrikaanse kunstenaar, Laurika Rauch, is een van ’n paar bekendes wat einde Januarie by die Jason’s Hill-wynlandgoed se buitelugmusiekskouspel naby Worcester gaan optree.
Die eerste volmaanpiekniek vir 2017 by die Taalmonument op Paarlberg vind al môre-aand, 13 Januarie, plaas.