Die groep is met ‘n puik program en ‘n driegangmaaltyd vermaak en het geskenkpakkies ontvang.
“Ek noem myself altyd met trots ’n ‘Woe Woe-kind’… en nou dalk selfs die Worcester Wenner!”
Die debuut-verhoogproduksie Stikstêr Queens word einde Augustus in Worcester op die planke gebring by die Kleinteater.
Hierdie mylpaal op Tulbagh word gevier met ‘n smullekker langtafel-ete, ‘n kunsuitstalling en ‘n klassieke konsert met bekende name.
Jaag jou drome na – al weet jy nie presies hoe dinge op die ou einde gaan uitwerk nie. Dit is presies hoe Janco Nel voel. Nadat hy bestuursrekeningkunde aan…
Mardie is dalk nog jonk, maar sy weet hoe om ‘n hond sy beste voetjie te laat voorsit by hondeskoue!
Hierdie artikel bevat spoilers oor die Neflix-drama Straw.
Een van die boeke help die gemeenskap om geestelik vry te word en die ander is ‘n terugblik oor ‘n loopbaan.
‘n Plaaslike prokureur se eerste boek is entoesiasties ontvang deur Afrikaanse lesers. Dit speel af in in Worcester se hofgange.