Skoolhemde, truie, mussies en skoene sal help om die leerlinge van Orchards Primêr in De Doorns hierdie winter warm te hou.
A Gqeberha woman, Vanessa Van Rensburg, 36, was found dead at her boyfriend’s holiday home in Oyster Bay, near Jeffreys Bay, prompting tributes from loved ones. Police are investigating; no…
The Western Cape High Court is expected to deliver judgement by no later than 29 April following an urgent application by the DA and EFF to have the 0,5% VAT…
Die ontwikkeling van die nuwe streekstortingsterrein in Worcester vorder fluks, met dié groot projek wat na verwagting in Julie vanjaar voltooi sal wees en in Januarie volgende jaar in bedryf…
Robertson maak hom reg om sy eie Romeo en Juliet-verhaal, Old Righteous Blues, tuis op die grootskerm te kyk. Kry jou kaartjies betyds en verdiep jou in ‘n verhaal met…
DIe polisie het leerlinge van die Worcester Secondary School for the Arts toegespreek en gewaarsku teen die gevare van dwelms en bendes.
Henry Prins, munisipale bestuurder van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM), is Woensdag (16 April) op ‘n geslote raadsvergadering tydelik geskors hangende die uitkoms van ‘n ondersoek en moontlike tugverhoor. Sy skorsing…
Die Langerugskool in Worcester bied al tien jaar lank uitstekende onderrig aan vir kinders met outisme en wat siggestrem is.
Worcester het ‘n bedrywige paasnaweek wat voorlê met die gewilde Nekkies Easter Music Festival wat plaasvind asook die Paasbasaar in die dorp.
Natalie Egling is in search of two of her father, Les Egling’s paintings from his ‘eggie’ period that hold a special place in her heart.