Prof. Pierre Goussard sal op 5 Julie aantree vir een van die wêreld se mees uitdagende drafroetes, die Gornergrat Zermatt-marathon in Switserland. Dié roete van 45km klim meedoënloos opwaarts deur…
Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat ondersoek die moordverdagte se sterfte.
Die klaer beweer dat hy steeds geen opbrengs uit sy belegging van honderde duisende rande ontvang het nie.
Vier verdagtes is in polisie-aanhouding ná die moord op Karl Lauks vroeër die maand.
Talle mense het hul medelye op sosiale media gedeel nadat een van Hoër Meisieskool La Rochelle se oud-onderwyseresse, Marianna Schoeman, oorlede is.
Waar jy vandaan kom, bepaal nie waar jy eendag gaan opeindig nie, vertel Romeo Eksteen, wat nou rugby in Bahrein speel.