Vier verdagtes is in polisie-aanhouding ná die moord op Karl Lauks vroeër die maand.
Talle mense het hul medelye op sosiale media gedeel nadat een van Hoër Meisieskool La Rochelle se oud-onderwyseresse, Marianna Schoeman, oorlede is.
Waar jy vandaan kom, bepaal nie waar jy eendag gaan opeindig nie, vertel Romeo Eksteen, wat nou rugby in Bahrein speel.
Die groot soektog na ‘n jong vrou wat Saterdag (7 Junie) in ‘n rivier in Slanghoek beland het, is afgelas nadat haar liggaam Maandagmiddag (9 Junie) gevind is. Die vrou…
Die verdagte in die moord op Karl Lauks (73) van Tulbagh, het Maandagoggend (9 Junie) in die hof op dié dorp verskyn. Die saak is uitgestel tot 17 Junie vir…